
R. Telhal, Lisboa, Portugal
Share this:
- Email a link to a friend (Opens in new window) Email
- Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
- Share on X (Opens in new window) X
- Share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn
- Share on Tumblr (Opens in new window) Tumblr
- Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp
- Share on Telegram (Opens in new window) Telegram
Besondere foto, Kokkie.
Dankie, Dina.
Lisbon is ‘n interessante plek: Oral staan hierdie geboue wat net ‘n muur aan straatkant is, en binne is dit ‘n leĆ« dop, dikwels met bome wat duidelik al via baie jare aan die binnekant groei. Dit lyk amper asof hulle net die muur behou het om as ‘n stut te dien vir die geboue weerskante.
Klink na ‘n plek wat ek graag sou wou besoek.
Dit is pragtig. As jy die geleentheid kry, doen dit beslis.