Alkantstrand, Richards Bay
Share this:
- Click to email a link to a friend (Opens in new window)
- Click to share on Facebook (Opens in new window)
- Click to share on Twitter (Opens in new window)
- Click to share on LinkedIn (Opens in new window)
- Click to share on Tumblr (Opens in new window)
- Click to share on Pocket (Opens in new window)
- Click to share on WhatsApp (Opens in new window)
- Click to share on Telegram (Opens in new window)
Dis die pragtigste foto, Kokkie!
Baie dankie. Is ‘n geval waar ek net vinnig vir meisiekind afgeneem het, en eers later gesien het hoe mooi die sand rondom haar is. Sy beweeg so rond as ons op die strand kom, ek het gewoonlik net oomblikke vir die foto, so as hulle mooi uitkom is dit bloot geluk.